Om ‘n aansoekvorm aan te vra of vir enige ander verwante navrae, kontak gerus vir Louise Strydom:
Tel: +27 (0)11 726 6036
E-pos: fin@orban.co.za
Om ‘n aansoekvorm aan te vra of vir enige ander verwante navrae, kontak gerus vir Louise Strydom:
Tel: +27 (0)11 726 6036
E-pos: fin@orban.co.za
Orbanskool is ‘n onafhanklike, trots Suid-Afrikaanse dubbelmedium skool in die hartjie van die Melville-koppies.
Ons bied bekostigbare kleuter- en laerskoolonderrig binne ‘n diverse gemeenskap.