Orban se skoolure:

Kleuterskool: 8:00-13:00 Maandag tot Vrydag

Laerskool: Grondslagfase (Gr1-3): 7:45-13:30 (Maandag tot Donderdag)

Intersenfase (Gr4-7): 7:45-14:05 (Maandag tot Donderdag)

Op Vrydae kom die hele laerskool om 13:00 uit.

Skoolkwartale vir 2024

  • Kwartaal 1: 15 Januarie tot 20 Maart
  • Kwartaal 2: 8 April tot 14 Junie
  • Kwartaal 3: 8 Julie tot 20 September
  • Kwartaal 4: 7 Oktober tot 4 Desember