Die volgende beleidsdokumente kan hier afgelaai word:
- TEEN-AFKNOUBELEID
- KLAGTES EN GRIEWE
- GEDRAGSKODE
- DISSIPLINERE BELEID
- UNIFORMBELEID
- WHATSAPP-ETIKET
Vr die volledige webwerf-beleidsdokumente, kliek hier
OPDATERING VAN PRIVAATHEIDSBELEID
Ons nakoming van hierdie Webwerfprivaatheidsverklaring sal op ‘n gereelde basis nagegaan word. Orbanskool behou die reg voor om hierdie Webwerfprivaatheidsverklaring met of sonder kennisgewing te wysig. Die Webwerfprivaatheidsverklaring wat op die webwerf gepubliseer is, sal aanvaar word as die heersende verklaring. U onderneem dus om die Webwerfprivaatheidsverklaring gereeld te hersien wanneer u die webwerf besoek.
KONTAKINLIGTING
Vrae, kommer, klagtes of komplimente met betrekking tot ons Webwerfprivaatheidsverklaring of met betrekking tot die gebruik van u persoonlike inligting moet aan die e-posadres onder Kontak Ons gestuur word.


