Mandela-dag: gee met graagte

4th Sep 2023|

Vir Mandela-dag het ons twee projekte aangepak. Ons het 450 toebroodjies vir kinders by die Fred en Martie Sopkombuis in Claremont gemaak. Al ons leerders het aan hierdie projek deelgeneem. Die laerskoolkinders het die broodjies [...]

Wêreld-brei-en-hekel-in-die-publiek-dag

4th Sep 2023|

Saterdag 10 Junie was Wêreld-brei-en-hekel-in-die-publiek-dag en ons Orban-gemeenskap het bymekaar gekom om vierkante te begin brei/hekel vir 67 - een van ons Mandela-dag-projekte. Dit was ’n feestelike oggend en werkswinkels is aangebied vir kinders/ouers/personeel wat [...]

Ouerwaarderingsdag

4th Sep 2023|

1 Junie was Wëreld-ouerwaarderingsdag. Om dit te vier het Orban se personeel ’n verrassing vir ons ouers gereël.  Ons onderwysers het die ouers gegroet met banniere en plakkate wat dankie sê vir hulle betrokkenheid by [...]

ONS KLINK OP ONS TOASTMASTERS

4th Sep 2023|

Elke Graad 7 in Orban het Toastmasters se amptelike Leierskap-en-kommunikasieprogram voltooi en is nou gestertifiseerde Toastmasters. Die kursus is gedurende hulle Engelse periode in Kwartaal 1 by die skool aangebied as deel van hulle Engelse [...]